Content posted by Cecile

Classified Ad
18/04/2013 - 17:15
Die 9de Mosselbaai Kers-kunsmark vind hierdie jaar plaas van 17-19 Desember in die Mosselbaai-suid NG Kerksaal, h/v 15de en 17 Laan, Mosselbaai dorp en is elke dag oop van 08:00-18:00. Die gewilde mark is soos elke jaar 'n paradys van unieke handgemaakte geskenke en produkte o.a.
uploaded image
uploaded image
uploaded image
uploaded image