CURRO MOSSELBAAI - 5 JAAR FEESVIERINGE

Die CURRO Privaatskool, Mosselbaai, vier hierdie jaar die skool se 5 de Verjaarsdag! Om hierdie groot mylpaal te vier; gaan die skool 'n vol FEESPROGRAM hê. Dit sal begin op 15 April met die 'Mr and Miss Face of Curro Mossel bay' Hiertydens gaan graad 4-7 en 8-12 deelneem en groot pryse kan gewen word. Van 21-23 April begin die groot Feesvieringe! Verskeie Fees-aktiwiteite gaan ook deur die jaar aangebied word. Die beoogde program sluit o.a. die bekende Night of 1000 Arts gekombineer met 'n Musiekaand, Simboliese plant van 20 Olyfbome, dinee vir oud-skoliere en vele meer. Vir die leerders word daar 'n heerlike sport- en pretdag beplan. En hulle sal dit as die hoogtepunt van die 5de Verjaarsdag onthou! Vir verdere inligting oor hierdie Feesvieringe kontak Linda / skoolkantoor by 044-6933488.
Telephone: 
082 2243 865
Curro Privaatskool
Seemeeu straat
Mosselbaai, 6500
South Africa
uploaded image
uploaded image
uploaded image
uploaded image
uploaded image
uploaded image
uploaded image
uploaded image
uploaded image
uploaded image