Content posted by Cecile

Classified Ad
13/07/2020 - 13:07
16de Mosselbaai Kers-kunsmark vind plaas 16-18 Desember 2020 in die Mosselbaai-suid NG Kerksaal h/v 15de en 17de Laan, Mosselbaai. Die mark is elke dag oop van 08:00-18:00. Hierdie gewilde mark is soos elke jaar 'n paradys van unieke Handgemaakte geskenke en produkte o.a. hout-, naald-, krale- en leerwerk, koekies en beskuit, kuns, juwele, vetplante, draad- en herwinningsprodukte, snuistrye en vele meer teen bekostigbare pryse en nie in winkels te koop nie. Kom ondersteun die DBV en bring honde- en katkos saam. Heerlike eet- en drinkgoed asook middagetes is heeldag beskikbaar.
Event
17/11/2016 - 11:33

Curro Mosselbaai bied met trots aan "The Night of the Stars" Kultuuraand. Kom geniet die beste Kultuur-items van drama, sang, dans, klavier, viool en die bekende Curro Marimba's.
Datum : 25 November 2016
Tyd : 18h30 vir 19h00
Toegang : R150 pp
Ete ingesluit
Plek : Curro Skoolsaal, Seemeeustraat, Heiderand
Kaartjies beskikbaar by Ria Visagie te Curro of kontak 044-6933488

Classified Ad
18/10/2016 - 09:49
Angeline's Dance Academy presents BALANCE 2016 on Thursday, 20 October and Friday, 21 October @7pm at Curro Private School, Seemeeu street, Heiderand. Come and enjoy Break Dance, Hip-hop and Ballet (Tippy Toe Ballet School). Tickets R50 pp. Angeline by 082 257 2144
Classified Ad
20/05/2016 - 10:23
Curro Mosselbaai het 'n OPEDAG (Grondslagfase) op Vrydag, 27 Mei 2016. Dit sal by die Skoolsaal, Seemeeustraat, Heiderand plaasvind van 09:00-12:30. Die program is as volg: 09:00 - Verwelkoming in die Saal. Marimba deur Gr 1,2 en 3 Items van Solis vir Christus en die Talentaand 09:30 - Buitespeel tydens pouse 10:00 - KDA 10:30 - Rekenaars 11:00 - Robotics 11:30 - Matilda Voorskou 12:00 - Skryf u kind in by Curro vir 2017 Bring u kind om 'n heerlike dag by Curro te geniet en al die interessante aktiwiteite van die Curro "grootsk
uploaded image
uploaded image
uploaded image
uploaded image
Classified Ad
12/05/2016 - 11:40
Curro Mossel bay is hosting a very special Production on 3rd June 2016 at 10h00 and 19h00 sharp. This is a special event for Curro Mossel bay, as it will by the very first Production in their new School Hall, Seemeeu street, Heiderand. The entire cast is made up of Gr4-7 leaners from Curro. The Production, based on Roald Dahl's MATILDA, is filled with music, dancing, singing and acting. Leaners and Teachers have been working on casting, props, music, recordings, costumes, dancing, etc.
uploaded image
Classified Ad
14/04/2016 - 11:53
Curro Mosselbaai vier Fees op Saterdag, 23 April 2016 van 08:00-14:00 by Curro, Seemeeu straat, Heiderand. 'n Groot KARNAVAL met 'n buite-uitsending deur SFM Radio en vele aktiwiteite: Voertuig uitstallings, Perdeskou en ritte (Namakwa stalle), "Funwalk", Model Kompetisie (ACE Models), Crossfit Demonstrasie en kompetisie(Oxigym, Mosselbaai), Brandweer Demonstrasie, Boere- en sportaktiwiteite (Playball), Potjiekos Kompetisie (beoordeling deur Michael Lindt, Elizma Theron(Grobbelaar) en haar man, Nico), Springkastele, Liplekker Kosstalletjies, verskeidenheid ander stalletjie
uploaded image
Event
14/04/2016 - 13:58

Curro Mosselbaai vier Fees op Saterdag, 23 April 2016 van 08:00-14:00 by Curro, Seemeeu straat, Heiderand.

'n Groot KARNAVAL met 'n buite-uitsending deur SFM Radio en vele aktiwiteite: Voertuig uitstallings, Perdeskou en ritte (Namakwa stalle), "Funwalk", Model Kompetisie (ACE Models), Crossfit Demonstrasie en kompetisie(Oxigym, Mosselbaai), Brandweer Demonstrasie, Boere- en sportaktiwiteite (Playball), Potjiekos Kompetisie (beoordeling deur Michael Lindt, Elizma Theron(Grobbelaar) en haar man, Nico), Springkastele, Liplekker Kosstalletjies, verskeidenheid ander stalletjies en vele meer. !! Alles by hierdie 5 jaar Fees Karnaval !!

Kom en ontspan en wees deel van hierdie wonderlike Fees van alles en nog wat !

Inskrywings : "Funwalk" (Wanda - 082 080 4142) Potjiekos Kompetisie (Jaco - 083 232 6129) Stalletjies en ander navrae (Cecile - 082 2243 865) Model Kompetisie (Karen - 082 521 8469) Sport en boeresport (Lizette - 082 406 9988) Inligting : Linda / skool 044-6933488

Classified Ad
04/03/2016 - 17:10
Die CURRO Privaatskool, Mosselbaai, vier hierdie jaar die skool se 5 de Verjaarsdag! Om hierdie groot mylpaal te vier; gaan die skool 'n vol FEESPROGRAM hê. Dit sal begin op 15 April met die 'Mr and Miss Face of Curro Mossel bay' Hiertydens gaan graad 4-7 en 8-12 deelneem en groot pryse kan gewen word. Van 21-23 April begin die groot Feesvieringe! Verskeie Fees-aktiwiteite gaan ook deur die jaar aangebied word. Die beoogde program sluit o.a.
uploaded image
uploaded image
uploaded image
uploaded image
Event
14/11/2015 - 18:09

Datum: 16 - 18 Desember 2015
Plek : Mosselbaai-suid NG Kerksaal, h/v 15de en 17de Laan, Mosselbaai
Tyd : Elke dag oop van 08:00-18:00.

Hierdie mark is soos elke jaar 'n paradys van unieke handgemaakte geskenke en produkte teen bekostigbare pryse en nie in winkels te koop nie.

Die Kenani Dienssentrum verkoop heerlike eet- en drinkgoed.
NUUT :- PERDE RITTE, vir oud en jonk, aangebied deur SARITA van die NAMAKWA STALLE.
Kom kuier saam; vryf 'n perd; stap saam of geniet 'n heerlike stappie /rit bo-op 'n perd se rug.

Hierdie is 'n heerlike plattelandse Vakansie-ervaring by die see !!

So bring die familie en vriende en geniet dit saam ; terwyl u Kers-inkopies doen.

Vir stalletjiebesprekings / inligting : Kontak CECILE by 082 2243 865 *

(Hierdie is o.a. 'n paar foto's van die produkte wat by die mark te koop is)

CECILE
082 2243 865

Mosselbaai Kers-kunsmark 2015
Mosselbaai Kers-kunsmark 2015
Mosselbaai Kers-kunsmark 2015
Mosselbaai Kers-kunsmark 2015
Classified Ad
11/11/2015 - 14:36
Die 11de Mosselbaai Kers-kunsmark vind hierdie jaar plaas van 16-18 Desember in die Mosselbaai-suid NG Kerksaal, h/v 15de en 17de Laan Mosselbaai en is elke dag oop van 08:00-18:00. Hierdie gewilde mark is soos elke jaar 'n paradys van Unieke Handgemaakte geskenke en produkte. Die Kenani Dienssentrum verkoop heerlike eet- en drinkgoed en Sosaties en Potjiekos sal ook verkoop word, Hierdie is 'n heerlike Plattelandse Vakansie-ervaring by die see !! Bring die familie en vriende en geniet dit saam; terwyl u Kers-inkopies doen. Vir inligting of stalletjiebesprekings : kontak Cecile
uploaded image
uploaded image
uploaded image
uploaded image