Content posted by Biltong en Braai

Special
17/07/2019 - 12:30

Kom besoek ons vir hierdie maand se Lekker Vleis Specials op Skaap, Hoender, Bees, Vark en MEER, GRATIS aflewering van bestellings bo R300!! Sien pryse onder op flyer:

CLICK HERE to view Braai & Biltong's Web page

Special
17/07/2019 - 12:33

Kom maak 'n draai by Biltong en Braai in George hierdie Woensdag vanaf 11:00 vir heerlike Kerrie Skaap Afval op rys slegs R55 of Bees Kerrie op rys teen slegs R30!

CLICK HERE to view Biltong & Braai's Web page

Special
17/07/2019 - 12:35

Heerlike Gekerfte Biltong R189/kg net vandag by Biltong & Braai in 43 Wellington straat, George! Kom kry joune !

CLICK HERE to view Biltong & Braai's Web page

Contact
Telephone: 044 874 5891

Blog entry
17/07/2019 - 12:36

Lekker verskeidenheid wors by BILTONG & BRAAI beskikbaar.
•Martins boerewors-kaapse boerewors
•Braailand boerewors - Transvaal boerewors
•Sout en peper wors- banting vriendelik
•Kaaswors - gerook of nie
•Tamatie wors
•Chilli wors
•Bielie braaiwors - bekostigbaar maar nog steeds goeie kwaliteit
• Rookwors
• Winddroog wors
En nog meer.

CLICK HERE to view Biltong & Braai's Webpage

Contact
Telephone:
044 874 5891