Hartenbos - Out & About

Hartenbos Museum

c

Afrikaans:
Die Hartenbos Museum van die ATKV is gelee in die kultuur-hartland van Afrikaans. Hierdie spogmuseum fokus op die Groot Trek en huisves n verskeidenheid interessante voorstellings en uitstalsale wat smaakvol georden is met aantreklike oudhede wat die lewensomstandighede van die Voortrekkerpioniers van 1835 tot 1848 visueel laat leef.
Ingang: R5 Volwassenes
R2: Kinders onder12

English:
The Hartenbos Museum is situated in the heartland of Afrikaans culture. The focal point of this exceptional museum is the Great Trek, featuring various dioramas and exhibitions halls stocked with attractive antiquities demonstrating the living conditions of the Voortrekker pioneers from 1835 to 1848
Entrance: R5 Adults
R2 Children under 12

Read more >>

Hartenbos riviermond Fishing Spot

Haaie, Kabeljou en Wit Steenbras kan daar gevang word.
*"Slide" met Lewendige Harder(mullet) vir Kabeljou. en Bonniekop of Makriel vir Haaie.
*Sny Bonnie se stert af, sny vanaf stert kant teen ruggraat albei kante tot by kiewe. Vou vleis oor kop en bind vas met rekgare.
*Gebruik .50 of .55 Double X Hi Abrasion Hi Visibility met 'n minimum 1.2mm "wind on" Leader. Sirkel Hoeke werk ook baie goed, moet net nie Vaskap"Strike" nie.
*Hou spaar "Spinning" Visstok byderhand vir Elwe wat verby swem.
*Gebruik Witkrap vir Wit Steenbras.

Alle benodighede is verkrygbaar by

Tackle Shack - Mosselbay

Read more >>

Garden Route Art Galleries and Artists

Art Gallery, Local Artists, Art Exhibitions, art society's, Art lessons & Classes, Artwork, art supplies and Art shops.

Variety of Art Galleries, artists, art shops and tutors giving lessons & classes in the Garden Route - Mossel Bay, Great Brak, Hartenbos, George, Wilderness, Sedgefield, Knysna, Plettenberg Bay

Iron and cleaning Museum Hartenbos

c

When you enter the Iron and cleaning museum in Hartenbos you will be entering the only Iron Museum in Africa. It demonstrates the basic and interesting history of the smoothing of textiles and the cleaning there of. Starting with the earliest century taking you on a step by step journey to the present.
Entrance R5

Read more >>